Dean Geyer

Dean Geyer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dean Stanley Geyer
Geboorte 20 Maart 1986 (1986-03-20) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dean Geyer (gebore 20 Maart 1986) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Australian Idol (2003), Glee (2009), Casual (2015), en Shades of Blue (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne