Dean Jagger

Dean Jagger
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1903-11-07)7 November 1903
Sterfte 5 Februarie 1991 (op 87)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Diane Pearseun
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dean Jagger (7 November 1903 – 5 Februarie 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Twelve O'Clock High (1949), White Christmas (1954), Bad Day at Black Rock (1955), en Game of Death (1978).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne