Debbie Allen | |
![]() | |
Geboortenaam | Deborah Kaye Allen |
---|---|
Geboorte | 16 Januarie 1950 Houston, Texas, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1968- |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Debbie Allen (gebore 16 Januarie 1950) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fame (1980) en Amistad (1997), en in die televisiereekse Fame (1982) en Grey's Anatomy (2005).