Debbie Reynolds | |
![]() | |
Geboortenaam | Mary Frances Reynolds |
---|---|
Geboorte | El Paso, Texas, Verenigde State | 1 April 1932
Sterfte | 28 Desember 2016 (op 84) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1948–2016 |
Webwerf | debbiereynolds |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Debbie Reynolds (1 April 1932 – 28 Desember 2016) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Singin' in the Rain (1952), The Unsinkable Molly Brown (1964), Mother (1996), en In & Out (1997).