Debi Mazar

Debi Mazar
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Debi Mazar (gebore 13 Augustus 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Empire Records (1995), The Insider (1999), en Entourage (2015), en in die televisiereeks Entourage (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne