Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Deborah Rush | |
Geboorte | 10 April 1954 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Deborah Rush (gebore 10 April 1954) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Purple Rose of Cairo (1985), In & Out (1997), You've Got Mail (1998), en The Box (2009).