Deborra-Lee Furness

Deborra-Lee Furness
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 Desember 1955 (1955-12-08) (69 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Deborra-Lee Furness (gebore 8 Desember 1955) is 'n Australiese aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shame (1988), Waiting (1991), Jindabyne (2006), en Legend of the Guardians: The Owls of Ga'Hoole (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne