Debra Lawrance

Debra Lawrance
Geboortenaam Debra Lawrance
Geboorte 1 Januarie 1957 (1957-01-01) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1976–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Debra Lawrance (gebore 1 Januarie 1957) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Sons and Daughters (1982), Home and Away (1988), Blue Heelers (1994), en Please Like Me (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne