Debra Messing | |
![]() | |
Geboortenaam | Debra Lynn Messing |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Debra Messing (gebore 15 Augustus 1968) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Along Came Polly (2004), The Wedding Date (2005), en The Women (2008), en in die televisiereeks Will & Grace (1998).