Debra Mooney

Debra Mooney
Geboorte 28 Augustus 1947 (1947-08-28) (77 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Debra Mooney (gebore 28 Augustus 1947) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tootsie (1982), Dead Poets Society (1989), en Domestic Disturbance (2001), en in die televisiereeks Everwood (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne