Dee Bradley Baker | |
![]() | |
Geboorte | 31 Augustus 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dee Bradley Baker (gebore 31 Augustus 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The SpongeBob SquarePants Movie (2004) en Star Wars: The Clone Wars (2008), en in die televisiereekse American Dad! (2005) en Phineas and Ferb (2007).