Deense Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Deens |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 1 Februarie 2002 |
Huidige status | Aktief |
URL | da.wikipedia.org |
Die Deense Wikipedia (Deens: Dansk Wikipedia) is die Deense uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 1 Februarie 2002 begin.
Dit het tans 306 309 artikels en is die 39ste grootste Wikipedia.