Delta Velorum

Delta Velorum
Delta Velorum se posisie (in die rooi sirkel).
Delta Velorum se posisie (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Seile
Spektraaltipe A2 IV / A4 V / F8 V[1]
Soort Driedubbele ster
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Komponent 1 δ Vel A
Regte klimming 08h 44m 42.226s[2]
Deklinasie -54° 42′ 31.76″[2]
Skynmagnitude (m) 2[1] (1,99-2,39[3])
Absolute magnitude (M) 0,02
Komponent 2 δ Vel B
Regte klimming 08h 44m 42.203s[2]
Deklinasie -54° 42′ 30.60″
Skynmagnitude (m) 5,54[1]
Absolute magnitude (M) 3,6
Besonderhede
Komponent 1 δ Vel Aa
Massa (M) 2,43[4]
Radius (R) 2,79-2,97[4]
Ligsterkte (L) 67[4]
Temperatuur (K) 9 440[4]
Rotasiespoed (km/s) 143,5[4]
Metaalinhoud [Fe/H] -0,33[4]
Komponent 2 δ Vel Ab
Massa (M) 2,27[4]
Radius (R) 2,37-2,52[4]
Ligsterkte (L) 51[4]
Temperatuur (K) 9 830[4]
Rotasiespoed (km/s) 149,6[4]
Metaalinhoud [Fe/H] -0,33[4]
Komponent 3 δ Vel B
Massa (M) 1,35-1,46[4]
Radius (R) 1,43[4]
Ligsterkte (L) 3,5[4]
Temperatuur (K) 6 600[4]
Eienskappe
Ouderdom (jaar) 400 miljoen (Ab)[5]
Veranderlikheid Verduisterend (A)[3]
Ander name
Alsephina, CD−54°1788, GCTP 2098.00,
HD 74956, HIP 42913,
HR 3485, SAO 236232, WDS 08447-5443
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Delta Velorum (afgekort as δ Vel) is ’n driedubbele ster in die suidelike sterrebeeld Seile, naby die grens met die Kiel, en is deel van die Vals Kruis. Volgens parallaksmetings is dit sowat 80,6 ligjare van die Son af. Dit is een van die sterre wat soms naby die hemelsuidpool lê venweë die Aarde se aksiale presessie.

δ Velorum bestaan uit ’n verduisterende dubbelster, Delta Velorum A, en ’n metgesel wat verder weg lê, Delta Velorum B. δ Velorum A se twee komponente word Aa (amptelik bekend se Alsephina, die tradisionele naam van die stelsel) en Ab genoem.

  1. 1,0 1,1 1,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named kervella
  2. 2,0 2,1 2,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named tycho
  3. 3,0 3,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named gcvs
  4. 4,00 4,01 4,02 4,03 4,04 4,05 4,06 4,07 4,08 4,09 4,10 4,11 4,12 4,13 4,14 4,15 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named merand
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa528_A21

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne