Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Denis O'Hare | |
Geboortenaam | Denis Patrick Seamus O'Hare[1] |
---|---|
Geboorte | 17 Januarie 1962 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Denis O'Hare (gebore 17 Januarie 1962) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Garden State (2004), Milk (2008), The Proposal (2009), en Dallas Buyers Club (2013).