Denise Crosby | |
![]() | |
Geboortenaam | Denise Michelle Crosby |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Denise Crosby (gebore 24 November 1957) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Eliminators (1986), Pet Sematary (1989), Dolly Dearest (1991), en Deep Impact (1998).