Denise Nicholas

Denise Nicholas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Donna Denise Nicholas
Geboorte 12 Julie 1944 (1944-07-12) (80 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1968–2004
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Denise Nicholas (gebore 12 Julie 1944) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Let's Do It Again (1975) en Capricorn One (1977), en in die televisiereekse Room 222 (1969) en In the Heat of the Night (1988).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne