Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dennis Haskins | |
![]() | |
Geboorte | 18 November 1950 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Dustin Haskins |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dennis Haskins (gebore 18 November 1950) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Million Ways to Die in the West (2014) en in die televisiereekse Hardcastle and McCormick (1983), Saved by the Bell (1989), en Acting School Academy (2009).