Dennis James

Dennis James
Geboortenaam Demie James Sposa
Geboorte (1917-08-24)24 Augustus 1917
Jersey City, New Jersey, Verenigde State
Sterfte 3 Junie 1997 (op 79)
Palm Springs, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1937-97
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dennis James (24 Augustus 1917 – 3 Junie 1997) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mister Universe (1951) en Rocky III (1982), en in die televisiereekse 77 Sunset Strip (1958), Batman (1966) en Price Is Right (1972-77).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne