Dennis Price | |
Geboortenaam | Dennistoun Franklyn John Rose-Price |
---|---|
Geboorte | 23 Junie 1915 |
Sterfte | 6 Oktober 1973 (op 58) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1938–1973 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dennis Price (23 Junie 1915 – 6 Oktober 1973) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Kind Hearts and Coronets (1949), I'll Never Forget You (1951), Call Me Genius (1961), en Ten Little Indians (1965).