Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dennis Weaver | |
Geboorte | 4 Junie 1924 |
---|---|
Sterfte | 24 Februarie 2006 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dennis Weaver (4 Junie 1924 – 24 Februarie 2006) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Touch of Evil (1958) en in die televisiereekse Gunsmoke (1955) en McCloud (1970).