Denzel Whitaker

Denzel Whitaker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Whitaker in 2018

Geboortenaam Denzel Dominique Whitaker
Geboorte 15 Junie 1990 (1990-06-15) (34 jaar oud)
Torrance, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2001-nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Denzel Whitaker (gebore 15 Junie 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Debaters (2007), Abduction (2011), en Black Panther (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne