Derby van die ewige vyande

Ondersteuners van Olympiakos en Panathinaikos tydens 'n wedstryd.

Die Derby van die ewige vyande (Ντέρμπι των αιωνίων αντιπάλων) is 'n derby tussen die Griekse sportklubs Panathinaikos en Olympiacos. Beide klubs is in Athene and Piraeus geleë. Hoewel beide klubs in verskeie sportsoorte meeding, is die derby in sokker seker die strafste.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne