| |
Derde kabinet van J.B.M. Hertzog![]() | |
Eerste Minister (1933–1938) J.B.M. Hertzog Party: Nasionale Party Suid-Afrikaanse Party Verenigde Party (NP en SAP smelt saam in 1934) | |
Periode:1910 – 1961 Unie van Suid-Afrika |
Die 7de kabinet van die Unie van Suid-Afrika, die derde kabinet deur Generaal J.B.M. Hertzog gevorm, was van 17 Mei 1933 tot 18 Mei 1938 in Suid-Afrika aan bewind.