Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Derek Cecil | |
Geboorte | 5 Januarie 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Derek Cecil (gebore 5 Januarie 1973) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Beat (2000), Push, Nevada (2002), en House of Cards (2013).