Derek Newark

Derek Newark
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Derek John Newark
Geboorte (1933-06-08)8 Junie 1933
Sterfte 11 Augustus 1998 (op 65)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Derek Newark (8 Junie 1933 – 11 Augustus 1998) was 'n Engelse filmakteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Blue Max (1966) en Bellman and True (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne