Derek Nimmo

Derek Nimmo
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1930-09-19)19 September 1930
Sterfte 24 Februarie 1999 (op 68)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Derek Nimmo (19 September 1930 – 24 Februarie 1999) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Coast of Skeletons (1965), The Liquidator (1965), Casino Royale (1967), en One of Our Dinosaurs Is Missing (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne