Derek Luke | |
![]() | |
Geboorte | 24 April 1974 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Derek Luke (gebore 24 April 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Antwone Fisher (2002), Spartan (2004), Glory Road (2006), en Captain America: The First Avenger (2011).