Destiny's Child | |
---|---|
![]() | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Houston, Texas, Verenigde State van Amerika |
Genres | R&B, popmusiek |
Jare aktief | 1990 tot 2006 |
Etikette | Elektra, Columbia, Music World |
Lede | Beyoncé Knowles Kelly Rowland Michelle Williams |
Gewese lede | LaTavia Robertson LeToya Luckett Farrah Franklin |
Destiny's Child was 'n Amerikaanse R&B-groep wat uit Beyoncé, Kelly Rowland en Michelle Williams bestaan het. Letoya Luckett, LaTavia Roberson en Farrah Franklin was ook vir verskillende tydperke lede van die groep. Destiny's Child is deur Billboard gerangskik as een van die wêreld se topverkopergroepe van alle tye.[1]