Devon Aoki

Devon Aoki
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 Augustus 1982 (1982-08-10) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Devon Aoki (gebore 10 Augustus 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 2 Fast 2 Furious (2003), Sin City (2005), DOA: Dead or Alive (2006), en War (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne