Devon Sawa

Devon Sawa
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Devon Edward Sawa
Geboorte 7 September 1978 (1978-09-07) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Devon Sawa (gebore 7 September 1978) is 'n Kanadese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Now and Then (1995), Casper (1995), Idle Hands (1999), en Final Destination (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne