Dewetshof | |
---|---|
Koördinate: 26°11′S 28°06′O / 26.183°S 28.100°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Hoofplek | Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,37 km2 (0,53 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 425 |
• Digtheid | 1 040/km2 (2 700/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 38,4% |
• Indiërs/Asiërs | 10,6% |
• Bruin mense | 13,4% |
• Swart mense | 36,6% |
• Ander | 1,1% |
Taal (2011) | |
• Engels | 59,4% |
• Afrikaans | 14,2% |
• Zoeloe | 6,0% |
• Xhosa | 3,5% |
• Ander | 16,9% |
Dewetshof is ’n residensiële voorstad van Johannesburg.
Dit is sowat 5,5 km noordoos van die stadsaal tussen Observatory en Cyrildene geleë, noord van Observatoryheuwel. In die suidweste grens dit aan Bezuidenhoutsvallei, in die suide aan Kensington en in die suidooste aan Bruma. In November 2017 is op die eiendomswebtuiste property24.com 23 wonings in Dewetshof te koop aangebied, waarvan 15 teen bo R2 miljoen. Die duurste was R3,85 miljoen en die goedkoopste R1,39 miljoen.[2]