Diahann Carroll | |
Carroll in 1976
| |
Geboortenaam | Carol Diahann Johnson |
---|---|
Geboorte | 17 Julie 1935 |
Sterfte | 4 Oktober 2019 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1950–2019 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Diahann Carroll (gebore Carol Diahann Johnson; 17 Julie 1935 – 4 Oktober 2019) was 'n Amerikaanse aktrise, sangeres, en model. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Claudine (1974) en Eve's Bayou (1997), en in die televisiereekse Julia (1968) en Grey's Anatomy (2005).