Diana Bellamy

Diana Bellamy
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1970–2001
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Diana Bellamy (19 September 1943 – 17 Junie 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Critters 3 (1991), Outbreak (1995), en Air Force One (1997), en in die televisiereeks American Playhouse (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne