Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Diana Canova | |
![]() | |
Geboortenaam | Diane Canova Rivero |
---|---|
Geboorte | 1 Junie 1953 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1974–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Diana Canova (gebore 1 Junie 1953) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent One True Thing (1998) en in die televisiereekse The Love Boat (1977), Soap (1977), en Throb (1986).