Diana Douglas | |
Geboortenaam | Diana Love Dill |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Michael (b. 1944) Joel (b. 1947) |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Diana Douglas (22 Januarie 1923 – 3 Julie 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Whistle at Eaton Falls (1951), Planes, Trains & Automobiles (1987), en It Runs in the Family (2003), en in die televisiereeks Remington Steele (1982).
Sy was Kirk Douglas se eerste vrou.