Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Diana Glenn | |
![]() | |
Geboorte | 13 Maart 1974 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Diana Glenn (gebore 13 Maart 1974) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Black Water (2007) en in die televisiereekse Neighbours (1985) en Satisfaction (2007).