Diana Wynyard

Diana Wynyard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dorothy Isobel Cox
Geboorte (1906-01-16)16 Januarie 1906
Sterfte 13 Mei 1964 (op 58)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1928–1960
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Diana Wynyard (16 Januarie 1906 – 13 Mei 1964) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Men Must Fight (1933), Cavalcade (1933), Reunion in Vienna (1933), en Gaslight (1940).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne