Diane Baker | |
![]() | |
Geboortenaam | Diane Carol Baker |
---|---|
Geboorte | 25 Februarie 1938 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1959–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Diane Baker (gebore 25 Februarie 1938) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Prize (1963), Marnie (1964), The Silence of the Lambs (1991), en The Net (1995).