Diane Ladd

Diane Ladd
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rose Diane Ladner
Geboorte 29 November 1935 (1935-11-29) (89 jaar oud)
Laurel, Mississippi, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Laura Dern
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Aktiewe jare 1957–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Diane Ladd (gebore 29 November 1935) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Chinatown (1974), Alice Doesn't Live Here Anymore (1974), Wild at Heart (1990), en Joy (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne