Dick Sargent | |
![]() | |
Geboortenaam | Richard Stanford Cox |
---|---|
Geboorte | 19 April 1930 |
Sterfte | 8 Julie 1994 (op 64) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1954–1993 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dick Sargent (19 April 1930 – 8 Julie 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Operation Petticoat (1959) en The Clonus Horror (1979), en in die televisiereekse Bewitched (1964) en Down to Earth (1984).