Dick Van Dyke

Dick Van Dyke
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Richard Wayne Van Dyke
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4, insluitende Barry
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1947–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dick Van Dyke is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mary Poppins (1964), Chitty Chitty Bang Bang (1968), en Night at the Museum (2006), en in die televisiereeks The Dick Van Dyke Show (1961).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne