Dick Van Patten

Dick Van Patten
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Richard Vincent Van Patten
Geboorte 9 Desember 1928
Kew Gardens, New York, Verenigde State
Sterfte 23 Junie 2015 (op 86)
Santa Monica, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Vincent
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1935–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dick Van Patten (9 Desember 1928 - 23 Junie 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Westworld (1973), Soylent Green (1973), Spaceballs (1987), en Robin Hood: Men in Tights (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne