Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dick York | |
Geboortenaam | Richard Allen York |
---|---|
Geboorte | 4 September 1928 |
Sterfte | 20 Februarie 1992 (op 63) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1943–1984 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dick York (4 September 1928 – 20 Februarie 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente My Sister Eileen (1955), Cowboy (1958), en Inherit the Wind (1960), en in die televisiereeks Bewitched (1964).