Die Knoop

Die Knoop
Tipe webblad Skakels na ander webtuistes
Taal(e) Afrikaans
Registrasie Opsioneel
Eienaar Gerrie de Beer
Huidige status Onaktief (besoek Desember 2018)
URL http://www.dieknoop.co.za/

Die Knoop was 'n Afrikaanse skakellys of portaal wat deur die Pretoriaanse ingenieur, Gerrie de Beer, gestig is en onderhou was. Dit was een van die eerste en een van die grootste Afrikaanse skakellyste op die web. Die Knoop het in 2007 'n gemiddeld van 750 besoeke per dag gekry.[1] Die webwerf se gewildheid onder Afrikaners op daardie staduim blyk uit dat ruim driekwart besoekers die URL sélf intik om by die webwerf te kom.

  1. http://extremetracking.com/open;sum?login=dieknoop

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne