Dimitra Arliss

Dimitra Arliss
Geboorte (1932-10-23)23 Oktober 1932
Sterfte 26 Januarie 2012 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dimitra Arliss (23 Oktober 1932 – 26 Januarie 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Sting (1973) en Firefox (1982), en in die televisiereekse General Hospital (1963) en Spider-Man (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne