Dinu Lipatti

Dinu Lipatti
Agtergrondinligting
GeboortenaamDinu Constantin Lipatti
Gebore(1917-03-19)19 Maart 1917
Boekarest, Koninkryk van Roemenië
Sterf2 Desember 1950 (op 33)
Geneva, Switzerland
GenresKlassieke musiek
Beroep(e)Pianis, komponis

Dinu Lipatti (1 April [O.S.D. 19 Maart] 1917 – 2 Desember 1950) was 'n Roemeense klassieke pianis en komponis.

Sy loopbaan was op die ouderdom van 33 jaar kortgeknip deur oorsake wat verband hou met Hodgkin-siekte (Limfadenoma).

Hy was postuum verkies tot die Roemeense Akademie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne