![]() Dione in 2008 in natuurlike lig afgeneem deur Cassini. | |
Wentelbaaneienskappe | |
---|---|
Halwe lengteas | 377 396 km |
Wentelperiode | 2,736915 d |
Baanhelling | 0,019° (tot Saturnus se ewenaar) |
Satelliet van | Saturnus |
Fisiese eienskappe |
|
Afmetings | 1 128,8 × 1 122,6 × 1 119,2 km[1] |
Gem. radius | 561,4±0,4 km[1][2] |
Oppervlakte | 3 964 776,51 km2[3] |
Massa | 1,0954868±0,0000246×1021 kg[2] (sowat 1 834 Aardes) |
Gem. digtheid | 1,4781±0,0032 g/cm3[2] |
Rotasieperiode | 2,736915 d (sinchronies) |
Ashelling | 0 |
Temperatuur | 87 K (-186°C) |
Skynmagnitude | 10,4[4] |
Dione, ook bekend as Saturnus IV, is die vierde grootste natuurlike satelliet van Saturnus. Sy agterste halfrond word gekenmerk deur groot kranse, bekend as "chasmata", en is ook donkerder as die voorste (leidende) halfrond. Gebaseer op sy digtheid, is Dione se binnekant waarskynlik 'n kombinasie van silikaatrots en waterys in byne ewe groot dele van die massa. Die maan is in 1684 deur die Italiaanse sterrekundige Giovanni Domenico Cassini ontdek en is genoem na Dione, 'n Titaniese godin in die Griekse mitologie.