Dionne Warwick | |
![]() | |
Geboortenaam | Marie Dionne Warrick |
---|---|
Geboorte | 12 Desember 1940 East Orange, New Jersey, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | David Elliott Damon Elliott |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1959–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dionne Warwick (gebore 12 Desember 1940) is 'n Amerikaanse sangeres en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alive (1993), Miracle on 34th Street (1994), The First Wives Club (1996), en Bridget Jones's Baby (2016).