Ditsong Nasionale Kultuurhistoriese Museum

Ditsong Nasionale Kultuurhistoriese Museum
'n Beeld van die museum.
Ditsong Nasionale Kultuurhistoriese Museum

Vorige naam African Window
Plek Pretoria
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Tipe museum Kultuurhistories
Webtuiste Ditsong Nasionale Kultuurhistoriese Museum

Die Ditsong Nasionale Kultuurhistoriese Museum, in Visagiestraat, Pretoria, ook bekend as die African Window, is geleë in die ou Muntgebou, wes van die Stadsaal van Pretoria. Die museum se uitstallings vertoon die kulturele diversiteit van Suid-Afrika. Dit huisves uitstallings van rotstekeninge en gravures van die Sanmense, ystertydperkfigure uit Schroda in die Limpopoprovinsie en 'n kunsgalery van kulturele voorwerpe, handwerk, beeldhouwerk en skilderye, wat 'n oorsig van die Suid-Afrikaanse kultuur bied.[1]

  1. "Ditsong: The National Cultural History Museum" (in Engels). Ditsong Museums. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2018. Besoek op 3 Maart 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne