Divian Ladwa

Divian Ladwa
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Divian Ladwa is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 8 Minutes Idle (2012), Lion (2016), en Ant-Man and the Wasp (2018), en in die televisiereeks Detectorists (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne